Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 220


 
Modulekode SPP 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Beskrywing van omvattende ontwikkelingsafwykings. Oorsig van die aard, oorsaaklike faktore en klassifikasie van hierdie afwykings en beskrywing van die kenmerke van kliënte met hierdie afwykings. Benaderings tot die assessering en behandeling van hierdie  afwykings. Die klassifikasie van stemafwykings en faktore wat stemgewing kan beïnvloed. Die tipes stemafwykings. Die evaluering en behandeling van die verskillende tipes stemafwykings.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SPP 110, 120, 181
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences